PSALMS 89:20
PSALMS 89:20 Bybel vir almal (ABA)
Lank gelede het U verskyn aan die mense wat in U glo, en U het gesê: “Ek het besluit dat Ek 'n belangrike man sal help. Ek het iemand van die volk gekies en Ek het hom belangrik gemaak
PSALMS 89:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het U in 'n gesig gespreek met u gunsgenoot en gesê: Ek het hulp verleen aan 'n held, 'n uitverkorene uit die volk verhef.
PSALMS 89:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
U het 'n openbaring gegee, oor u troue dienaar het U gesê: “Ek het aan 'n held my bystand geskenk, aan 'n dapper jong man uit die volk 'n ereplek gegee.
PSALMS 89:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U het destyds in 'n visioen 'n belofte gemaak aan u getroue volgelinge. U het gesê: “Ek het hulp verleen aan 'n held, Ek het 'n jong man uit die volk verhoog.
PSALMS 89:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het my dienaar Dawid gevind; met my heilige olie het Ek hom gesalf.