PSALMS 89:16
PSALMS 89:16 Bybel vir almal (ABA)
Here, dit gaan goed met 'n volk wat weet hoe om vir U te juig en wat naby U kan lewe.
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Welgeluksalig is die volk wat die geklank ken; o HERE, hulle wandel in die lig van u aangesig.
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit gaan goed met die volk wat kan jubel tot u eer, wat in u lig lewe, Here.
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gelukkig is die volk wat uitroepe van vreugde ken, wat in die lig van u teenwoordigheid loop, HERE!
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
In u Naam sal hulle die hele dag bly wees, en in U geregtigheid sal hulle verhewe wees.
Deel
Lees PSALMS 89