PSALMS 89:13
PSALMS 89:13 Bybel vir almal (ABA)
U het besluit waar die noorde en die suide moet wees, Tabor-berg en Hermon-berg juig omdat hulle U ken.
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die noorde en die suide — Ú het dit geskape; Tabor en Hermon jubel in u Naam.
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die noorde en die suide, U het dit geskep; Tabor en Hermonberg roem u Naam.
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die noorde en die suide – U, U het dit geskep. Tabor en Hermon jubel in u Naam.
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U het 'n magtige arm: sterk is U hand, en hoog is U regterhand.
Deel
Lees PSALMS 89