PSALMS 83:5
PSALMS 83:5 Bybel vir almal (ABA)
Hulle sê: “Kom ons maak hulle almal dood sodat hulle nie meer 'n volk is nie en sodat niemand die naam Israel sal onthou nie.”
Deel
Lees PSALMS 83PSALMS 83:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle sê: Kom, laat ons hulle vernietig, dat hulle geen volk meer is nie, sodat aan die naam van Israel nie meer gedink word nie.
Deel
Lees PSALMS 83PSALMS 83:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle sê: “Kom ons roei hulle uit dat hulle nie meer 'n volk is nie, dat niemand meer die naam Israel sal onthou nie.”
Deel
Lees PSALMS 83PSALMS 83:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het gesê: “Kom ons wis hulle uit as 'n nasie sodat die naam Israel nie meer onthou word nie.”
Deel
Lees PSALMS 83PSALMS 83:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hulle het met een instemming beraadslaag: hulle is bondgenote teen jou
Deel
Lees PSALMS 83