Psalms 83:5
Psalms 83:5 DB
Hulle sê: “Kom ons gaan maak daardie klomp dood. Dan kan hulle nie meer die Here se kinders wees nie. Niemand sal dan meer oor God se kinders praat of van hulle onthou nie.”