PSALMS 80:9
PSALMS 80:9 Bybel vir almal (ABA)
U het 'n wingerdstok uit Egipte geneem, U het volke uit hulle woonplek gejaag en U het die wingerdstok daar geplant.
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Wingerdstok het U uitgetrek uit Egipte; U het die nasies uitgedrywe en hom geplant.
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
U het 'n wingerdstok in Egipte uitgehaal en dit hier kom plant nadat U die nasies uitgedrywe het.
Deel
Lees PSALMS 80