PSALMS 80:15
PSALMS 80:15 Bybel vir almal (ABA)
O God, U wat oor alles regeer, U moet asseblief afkyk uit die hemel en weer goed wees vir hierdie wingerdstok.
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
O God van die leërskare, kom tog terug; aanskou uit die hemel en kyk, en gee ag op hierdie wingerdstok
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Almagtige God, kyk tog uit die hemel af en ontferm U weer oor hierdie wingerdstok, neem hom weer onder u sorg.
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
O God, Heerser oor alle magte, kom tog terug! Kyk uit die hemel en sien dit raak! Versorg hierdie wingerdstok
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die wingerd wat u regterhand geplant het, en die loot wat U vir Uself sterk gemaak het.
Deel
Lees PSALMS 80