PSALMS 80:10
PSALMS 80:10 Bybel vir almal (ABA)
U het 'n plek gereedgemaak vir die wingerdstok en dit het gegroei, oor die hele land tot by die see.
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U het voor hom plek gemaak, en hy het wortels geskiet en die land vervul.
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
U het vir hom plek reggemaak, sy wortels het gegroei en hy het die land ingeneem.
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U het voor hom skoongemaak; hy het wortel geskiet en die land vol gerank.
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die heuwels was bedek met sy skaduwee, en sy takke was soos die mooi seders.
Deel
Lees PSALMS 80