PSALMS 79:6
PSALMS 79:6 Bybel vir almal (ABA)
Dit is die heidene vir wie U kwaad moet wees, die mense wat nie vir U ken nie en wat nie tot U bid nie.
Deel
Lees PSALMS 79PSALMS 79:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Stort u grimmigheid uit oor die heidene wat U nie ken nie, en oor die koninkryke wat u Naam nie aanroep nie.
Deel
Lees PSALMS 79PSALMS 79:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat u gramskap die heidene tref: hulle dien U nie; laat dit die koninkryke tref wat u Naam nie aanroep nie.
Deel
Lees PSALMS 79