PSALMS 76:10
PSALMS 76:10 Bybel vir almal (ABA)
Dit was toe God begin het om te oordeel en om al die mense op die aarde te red wat hulleself nie kan help nie. Sela
Deel
Lees PSALMS 76PSALMS 76:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
toe God opgestaan het vir die gerig, om al die ootmoediges van die land te verlos. Sela.
Deel
Lees PSALMS 76PSALMS 76:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
toe God gekom het om te oordeel, om al die hulpeloses op die aarde te red. Sela
Deel
Lees PSALMS 76PSALMS 76:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
toe God opstaan om die vonnis te vel, om al die verdruktes van die land te verlos. Sela
Deel
Lees PSALMS 76PSALMS 76:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarlik, die toorn van die mens sal U loof
Deel
Lees PSALMS 76