PSALMS 68:6
PSALMS 68:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Vader van die wese en 'n regter van die weduwees is God in sy heilige woning.
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:6 Bybel vir almal (ABA)
God is in sy gewyde woonplek. Hy is 'n Pa vir weeskinders en 'n Regter wat reg doen aan weduwees.
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Vader vir weeskinders en 'n beskermer van die reg van weduwees is God in sy heilige woning.
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Vader vir vaderloses, 'n regter vir weduwees, is God in sy •heilige woonplek.
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God laat die eensames in families sit, die wat met kettings vasgebind is, bring Hy uit, maar die wederstrewiges woon in 'n droë land.
Deel
Lees PSALMS 68