YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 68:4

PSALMS 68:4 Bybel vir almal (ABA)

Maar die mense wat reg doen, sal bly wees, hulle sal by God wees en hulle sal juig, hulle sal vrolik sing.

Deel
Lees PSALMS 68

PSALMS 68:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar die regverdiges is bly, hulle juig voor die aangesig van God, en hulle is vrolik met blydskap.

Deel
Lees PSALMS 68

PSALMS 68:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar vir die regverdiges sal daar blydskap wees, hulle sal juig voor God, hulle sal vrolik en bly wees.

Deel
Lees PSALMS 68

PSALMS 68:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar die regverdiges is bly, hulle jubel voor God, hulle juig van vreugde.

Deel
Lees PSALMS 68

PSALMS 68:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sing tot eer van God, psalmsing tot eer van sy Naam; loof hom wat op die hemel ry by sy Naam JAHWEH, en juig voor sy aangesig.

Deel
Lees PSALMS 68

PSALMS 68:4 Die Boodskap (DB)

Maar sy kinders sal bly wees. Juigkrete sal op hulle lippe wees as hulle voor God staan, hulle sal vrolik en bly wees.

Deel
Lees PSALMS 68

PSALMS 68:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die vromes sal verheug wees, hulle sal bly wees voor God, hulle sal jubel van vreugde.

Deel
Lees PSALMS 68
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's