PSALMS 68:27
PSALMS 68:27 Bybel vir almal (ABA)
Daar is 'n groot vergadering, almal prys God, die nageslag van Israel prys die Here.
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Loof God, die Here, in die vergaderinge, julle wat is uit die fontein van Israel!
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle loof God in kore, die nasate van Israel loof die Here.
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Prys God in die byeenkomste, die HERE by die bron van Israel.
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daar is die klein Benjamin met hulle owerste, die vorste van Juda en hulle raad, die vorste van Sébulon en die vorste van Naftali.
Deel
Lees PSALMS 68