PSALMS 68:2
PSALMS 68:2 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer God opstaan, dan jaag Hy sy vyande na al die kante toe, dan moet almal vlug wat Hom haat.
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
God staan op, sy vyande raak verstrooid, en sy haters vlug voor sy aangesig weg!
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
As God verskyn, spat sy vyande uitmekaar, en dié wat Hom haat, vlug vir Hom.
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God staan op, sy vyande spat uiteen, sy haters vlug van Hom weg.
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Soos rook verdryf word, so verdryf hulle; soos was smelt voor die vuur, so laat die goddelose voor God omkom.
Deel
Lees PSALMS 68