PSALMS 65:7
PSALMS 65:7 Bybel vir almal (ABA)
U is sterk, sterker as alles en almal, U het die berge neergesit op hulle plek.
Deel
Lees PSALMS 65PSALMS 65:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat die berge grondves deur u krag, wat omgord is met mag
Deel
Lees PSALMS 65PSALMS 65:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
U is met mag omgewe, U laat deur u krag die berge vas bly staan
Deel
Lees PSALMS 65PSALMS 65:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
die Een wat die berge vestig deur sy krag, wat omgord is met mag
Deel
Lees PSALMS 65PSALMS 65:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
wat die geraas van die see stilmaak, die geraas van hulle golwe en die rumoer van die mense.
Deel
Lees PSALMS 65