PSALMS 65:12
PSALMS 65:12 Bybel vir almal (ABA)
U maak dit 'n mooi jaar, alles groei goed, oral waar U gaan.
Deel
Lees PSALMS 65PSALMS 65:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U kroon die jaar van u goedheid, en u voetspore drup van vettigheid.
Deel
Lees PSALMS 65PSALMS 65:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
U kroon die jaar met u goeie gawes. Waar U ook gaan, is daar oorvloed!
Deel
Lees PSALMS 65PSALMS 65:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U kroon u goeie jaar; u spore drup van vettigheid.
Deel
Lees PSALMS 65PSALMS 65:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle val op die weivelde van die woestyn, en die heuwels juig van alle kante.
Deel
Lees PSALMS 65