PSALMS 64:9
PSALMS 64:9 Bybel vir almal (ABA)
Die dinge wat hulle gesê het, sal met hulleself gebeur, en elkeen wat vir hulle kyk, sal skrik en weghardloop.
Deel
Lees PSALMS 64PSALMS 64:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle tong laat hulle oor hulself struikel; almal wat hulle aansien, skud die hoof.
Deel
Lees PSALMS 64PSALMS 64:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
hulle eie tonge het hulle tot 'n val gebring! Elkeen wat dit sien, knik met voldoening die kop.
Deel
Lees PSALMS 64PSALMS 64:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit bring hulle elkeen tot 'n val. Hulle tonge getuig teen hulle. Almal wat hulle sien, sidder.
Deel
Lees PSALMS 64PSALMS 64:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En almal sal vrees en die werk van God verkondig; want hulle sal met wysheid ag gee op sy dade.
Deel
Lees PSALMS 64