PSALMS 64:2
PSALMS 64:2 Bybel vir almal (ABA)
O God, U moet luister, ek vra dat U my moet help. Ek is bang vir my vyande, U moet my lewe red.
Deel
Lees PSALMS 64PSALMS 64:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hoor my stem, o God, in my klagte; bewaar my lewe vir die skrik van die vyand.
Deel
Lees PSALMS 64PSALMS 64:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hoor my as ek kla, o God, beskerm my lewe teen die bedreiging van die vyand!
Deel
Lees PSALMS 64PSALMS 64:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Luister, o God, na my stem as ek kla; hou my lewe veilig teen die verskrikking van die vyand.
Deel
Lees PSALMS 64PSALMS 64:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verberg my vir die geheime raad van die goddelose; van die opstand van die werkers van ongeregtigheid
Deel
Lees PSALMS 64