YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 64:10

PSALMS 64:10 Bybel vir almal (ABA)

Al die mense sal bang word en hulle sal vertel wat God gedoen het, hulle sal sy werk verstaan.

Deel
Lees PSALMS 64

PSALMS 64:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En alle mense vrees en verkondig die werk van God en gee ag op wat Hy doen.

Deel
Lees PSALMS 64

PSALMS 64:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Met groot ontsag getuig almal dan van die dade van God omdat hulle insig gekry het in wat Hy doen.

Deel
Lees PSALMS 64

PSALMS 64:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dan word alle mense met vrees vervul en maak God se dade bekend; hulle kry insig in sy werk.

Deel
Lees PSALMS 64

PSALMS 64:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die regverdige sal bly wees in die HERE en op Hom vertrou; en al die opregtes van hart sal roem.

Deel
Lees PSALMS 64

PSALMS 64:10 Die Boodskap (DB)

Dan sal almal vir God groot respek hê oor wat Hy gedoen het. Hulle sal raaksien wat Hy doen.

Deel
Lees PSALMS 64

PSALMS 64:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal almal, vervul met ontsag, getuig oor die dade van God en iets van sy werke verstaan.

Deel
Lees PSALMS 64
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's