YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 54:6

PSALMS 54:6 Bybel vir almal (ABA)

Hulle moet weet dat dit God is wat my help, my Here beskerm my lewe.

Deel
Lees PSALMS 54

PSALMS 54:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Kyk, God is my helper. Dit is die Here wat my siel ondersteun.

Deel
Lees PSALMS 54

PSALMS 54:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar vir my help God altyd, die Here hou my lewe in stand.

Deel
Lees PSALMS 54

PSALMS 54:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Kyk, God is vir my 'n helper, my Heer is die Een wat my lewe ondersteun.

Deel
Lees PSALMS 54

PSALMS 54:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek wil vrywillig aan U offer; ek wil U Naam loof, HERE; want dit is goed.

Deel
Lees PSALMS 54

PSALMS 54:6 Die Boodskap (DB)

Gelukkig help God my altyd! Die Here hou my lewe in sy hand vas.

Deel
Lees PSALMS 54

PSALMS 54:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar God is my Helper. Die Here ondersteun my!

Deel
Lees PSALMS 54
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's