PSALMS 5:6 - Compare All Versions
PSALMS 5:6 ABA (Bybel vir almal)
Hoogmoedige mense kan nie naby U kom nie, U haat almal wat slegte dinge doen.
Deel
PSALMS 5 ABAPSALMS 5:6 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Die onsinniges sal voor u oë nie standhou nie; U haat al die werkers van ongeregtigheid.
Deel
PSALMS 5 AFR53PSALMS 5:6 AFR83 (Afrikaans 1983)
Hooghartiges durf nie voor U kom nie. U haat almal wat onreg doen
Deel
PSALMS 5 AFR83PSALMS 5:6 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Verwaande mense kan voor U oë nie staande bly nie; U het 'n weersin in almal wat onreg pleeg.
Deel
PSALMS 5 AFR20PSALMS 5:6 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jy moet die wat lont praat, vernietig; die HERE sal 'n afsku het van die bloedige en bedrieglike man.
Deel
PSALMS 5 CAB23PSALMS 5:6 DB (Die Boodskap)
Hulle wat dink hulle is beter as ander, sal ongemaklik by U wees. U hou niks van mense wat lelike dinge aan ander doen nie.
Deel
PSALMS 5 DBPSALMS 5:6 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Verwaandes kan nie voor U kom nie; U haat almal wat kwaad bewerk.
Deel
PSALMS 5 NLV