PSALMS 5:5
PSALMS 5:5 Bybel vir almal (ABA)
want U is 'n God wat nie hou van verkeerde dinge nie. Slegte dinge gebeur nie by U nie.
Deel
Lees PSALMS 5PSALMS 5:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want U is nie 'n God wat behae het in goddeloosheid nie; die kwaaddoener sal by U nie vertoef nie.
Deel
Lees PSALMS 5PSALMS 5:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
U is nie 'n God wat onreg verdra nie, die kwaad het by U geen plek nie.
Deel
Lees PSALMS 5