YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 5:3

PSALMS 5:3 Bybel vir almal (ABA)

My Koning en my God, U moet hoor wanneer ek vra dat U my moet help, want dit is tot U wat ek bid.

Deel
Lees PSALMS 5

PSALMS 5:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Gee ag op die stem van my hulpgeroep, my Koning en my God, want tot U bid ek.

Deel
Lees PSALMS 5

PSALMS 5:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gee tog aandag aan my hulpgeroep, my Koning en my God, want tot U bid ek.

Deel
Lees PSALMS 5

PSALMS 5:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Slaan ag op my noodkreet, my Koning en my God, want tot U bid ek!

Deel
Lees PSALMS 5

PSALMS 5:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

My stem sal U in die môre hoor, o HERE; in die môre sal ek my gebed tot U rig en opkyk.

Deel
Lees PSALMS 5

PSALMS 5:3 Die Boodskap (DB)

Red my as ek om hulp kom smeek. U is my God, die Een wat my lewe beheer. Daarom bid ek tot U.

Deel
Lees PSALMS 5

PSALMS 5:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Luister tog na my geroep om hulp, my Koning en my God, want dis tot U dat ek bid.

Deel
Lees PSALMS 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's