YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 5:12

PSALMS 5:12 Bybel vir almal (ABA)

Maar U moet die mense bly maak, die mense wat vra dat U hulle moet beskerm, U moet hulle altyd laat juig en U moet hulle beskerm. U moet die mense vrolik laat wees, die mense wat lief is vir u Naam.

Deel
Lees PSALMS 5

PSALMS 5:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar laat húlle almal bly wees wat by U skuil; laat hulle vir ewig jubel, en beskut U hulle; en laat in U juig die wat u Naam liefhet.

Deel
Lees PSALMS 5

PSALMS 5:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar laat almal wat by U skuil, bly wees, laat hulle altyd jubel. U beskerm dié wat u Naam liefhet, en hulle juig oor U.

Deel
Lees PSALMS 5

PSALMS 5:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar laat almal wat by U skuil, bly wees; laat hulle vir altyd juig en sprei U beskerming oor hulle uit. Laat dié wat u Naam liefhet, oor U jubel.

Deel
Lees PSALMS 5

PSALMS 5:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want U, HERE, seën die regverdige; met welbehae sal U hom omring soos met 'n skild.

Deel
Lees PSALMS 5

PSALMS 5:12 Die Boodskap (DB)

Maar laat almal wat by U kom wegkruip, vol vreugde wees! Laat hulle sing van blydskap. Beskerm hulle! Hulle is bly oor U, want hulle is vir U lief.

Deel
Lees PSALMS 5

PSALMS 5:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laat almal wat by U skuil, bly wees, laat hulle altyd juig. Beskerm dié wat u Naam liefhet sodat hulle oor U kan jubel.

Deel
Lees PSALMS 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's