PSALMS 47:5
PSALMS 47:5 Bybel vir almal (ABA)
Hy kies vir ons die land wat altyd ons land mag wees, die pragtige land van Jakob vir wie Hy lief is. Sela
Deel
Lees PSALMS 47PSALMS 47:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy kies ons erfdeel vir ons uit, die trots van Jakob wat Hy liefhet. Sela.
Deel
Lees PSALMS 47PSALMS 47:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het ons besitting vir ons uitgekies, die pragtige land van Jakob, wat Hy liefhet. Sela
Deel
Lees PSALMS 47PSALMS 47:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy kies vir ons ons erfgrond, die trots van Jakob, wat Hy liefhet. •Sela
Deel
Lees PSALMS 47PSALMS 47:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God het opgegaan met 'n geroep, die HERE met die geluid van 'n basuin.
Deel
Lees PSALMS 47