PSALMS 46:8
PSALMS 46:8 Bybel vir almal (ABA)
Die Here wat oor alles regeer, is by ons, die God van Jakob beskerm ons. Sela
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE van die leërskare is met ons; die God van Jakob is 'n rotsvesting vir ons. Sela.
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here, die Almagtige, is by ons, die God van Jakob is vir ons 'n beskutting. Sela
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE, Heerser oor alle magte, is met ons, 'n toevlugsoord is die God van Jakob vir ons. Sela
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kom, kyk na die werke van die HERE, watter verwoestings Hy op die aarde gemaak het.
Deel
Lees PSALMS 46