PSALMS 46:6
PSALMS 46:6 Bybel vir almal (ABA)
God is in hierdie stad, niemand sal die stad oorwin nie, God sal die stad help wanneer dit oggend word.
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
God is daar binne-in, dit sal nie wankel nie; God sal dit help as die dag aanbreek.
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
God is daar; die stad sal nie wankel nie. God sal hom help nog voor die môre kom.
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God is in haar midde, sy sal nie wankel nie. God sal haar help wanneer die oggend aanbreek.
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die heidene het gewoed, die koninkryke het geruk; hy het sy stem laat hoor, die aarde het gesmelt.
Deel
Lees PSALMS 46