PSALMS 46:3
PSALMS 46:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Daarom sal ons nie bang wees nie, al bewe die aarde, al verskuif die berge diep in die see
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:3 Bybel vir almal (ABA)
Daarom is ons nie bang nie, ook nie wanneer die aarde skud, en die berge tot in die see val nie
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom sal ons nie vrees nie, al waggel die aarde en al wankel die berge weg in die hart van die see.
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom is ons nie bang nie, al gee die aarde pad, al skuif die berge tot in die dieptes van die see
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom sal ons nie bang wees wanneer die aarde skud, en berge wankel in die hart van die see nie.
Deel
Lees PSALMS 46