YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 46:1-2

PSALMS 46:1-2 Bybel vir almal (ABA)

Vir die leier van die koor: Van die Korag-groep. Dieselfde musiek soos vir die lied “Jong Vroue.” 'n Lied. God beskerm ons en Hy maak ons sterk, Hy is altyd gereed om ons te help.

Deel
Lees PSALMS 46

PSALMS 46:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

VIR die musiekleier. Van die kinders van Korag. Met sopraanstemme. 'n Lied. God is vir ons 'n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef.

Deel
Lees PSALMS 46

PSALMS 46:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir die koorleier. Van die Koragiete. Op die wysie van “Jong Vroue”. 'n Lied. God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood.

Deel
Lees PSALMS 46

PSALMS 46:1-2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Vir die •musiekleier. Van die Koragiete. Op “Jong vroue”. 'n Lied. God is vir ons 'n skuilplek en 'n bron van krag; as hulp in benoudheid is Hy altyd te vinde.

Deel
Lees PSALMS 46

PSALMS 46:1-2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

God is ons toevlug en sterkte, 'n baie teenwoordige hulp in benoudheid. Daarom sal ons nie vrees nie, al wankel die aarde en al word die berge in die middel van die see weggevoer

Deel
Lees PSALMS 46

PSALMS 46:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God is ons toevlug en ons krag; in nood is Hy gereed om te help.

Deel
Lees PSALMS 46

PSALMS 46:1-2

PSALMS 46:1-2 AFR83PSALMS 46:1-2 AFR83PSALMS 46:1-2 AFR83PSALMS 46:1-2 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's