YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 43:1

PSALMS 43:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Spreek my vry, o God! Verdedig my saak teen ’n goddelose volk. Red my van mense wat vals en boos is.

Deel
Lees PSALMS 43

PSALMS 43:1 Bybel vir almal (ABA)

U self moet my oordeel, o God, U moet my verdedig teen mense wat nie aan U behoort nie, U moet my red van mense wat lieg en onregverdig is.

Deel
Lees PSALMS 43

PSALMS 43:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

DOEN aan my reg, o God, en verdedig my regsaak teen 'n onbarmhartige volk; red my van die man van bedrog en onreg!

Deel
Lees PSALMS 43

PSALMS 43:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Laat tog reg aan my geskied, o God, behartig tog my saak teen 'n godlose bende, red my van vals en misdadige mense.

Deel
Lees PSALMS 43

PSALMS 43:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Handhaaf my reg, o God, en verdedig my saak teen 'n ontroue nasie; bevry my van mense wat bedrog en onreg pleeg.

Deel
Lees PSALMS 43

PSALMS 43:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Oordeel my, o God, en verdedig my saak teen 'n goddelose nasie; verlos my van die bedrieglike en onregverdige mens.

Deel
Lees PSALMS 43

PSALMS 43:1 Die Boodskap (DB)

Sorg asseblief dat ek reg behandel word, o God! Maak soos ’n regter in die hof: hy verdedig onskuldige mense teen ’n klomp boewe. Beskerm my teen oneerlike skelms wat my mishandel.

Deel
Lees PSALMS 43

PSALMS 43:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Spreek my vry, o God! Verdedig my saak teen ’n goddelose volk. Red my van mense wat vals en boos is.

Deel
Lees PSALMS 43
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's