YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 28:9

PSALMS 28:9 Bybel vir almal (ABA)

Here, U moet u volk red, U moet dit goed laat gaan met die mense wat aan U behoort. U moet vir hulle die Herder wees en altyd vir hulle sorg.

Deel
Lees PSALMS 28

PSALMS 28:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Verlos u volk en seën u erfdeel, en wees vir hulle 'n herder en dra hulle tot in ewigheid.

Deel
Lees PSALMS 28

PSALMS 28:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Red u volk en seën dié wat aan U behoort; wees vir hulle 'n herder en sorg altyd vir hulle.

Deel
Lees PSALMS 28

PSALMS 28:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Verlos tog u volk en seën u erfdeel; wees vir hulle 'n herder en dra hulle vir altyd!”

Deel
Lees PSALMS 28

PSALMS 28:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Verlos u volk en seën u erfdeel; voed hulle ook en verhef hulle tot in ewigheid.

Deel
Lees PSALMS 28

PSALMS 28:9 Die Boodskap (DB)

Help u kinders, Here. Laat hulle wat aan U behoort, genoeg hê om van te leef. Sorg vir hulle soos ’n herder vir sy skape omgee. Tel hulle op en dra hulle elke dag.

Deel
Lees PSALMS 28

PSALMS 28:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Red tog u volk en seën hulle wat aan U behoort! Wees vir hulle ’n herder en versorg hulle vir altyd.

Deel
Lees PSALMS 28
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's