YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 28:8

PSALMS 28:8 Bybel vir almal (ABA)

Die Here maak sy volk sterk, Hy beskerm sy gesalfde en Hy red hom.

Deel
Lees PSALMS 28

PSALMS 28:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die HERE is 'n sterkte vir hulle, en Hy is 'n vesting van verlossing vir sy gesalfde.

Deel
Lees PSALMS 28

PSALMS 28:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here is 'n sterkte vir sy volk, 'n veilige beskutting vir sy gesalfde.

Deel
Lees PSALMS 28

PSALMS 28:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Die HERE is vir sy volk 'n krag. Hy is die toevlug van verlossing vir sy gesalfde.

Deel
Lees PSALMS 28

PSALMS 28:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE is hulle sterkte, en Hy is die reddende sterkte van sy gesalfde.

Deel
Lees PSALMS 28

PSALMS 28:8 Die Boodskap (DB)

Die Here gee sy kinders krag. Hy beskerm en help leiers wat Hom vra om by hulle te wees.

Deel
Lees PSALMS 28

PSALMS 28:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE is ’n sterkte vir sy volk, ’n veilige skuilplek vir sy gesalfde.

Deel
Lees PSALMS 28
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's