PSALMS 28:4
PSALMS 28:4 Bybel vir almal (ABA)
U moet hulle straf oor wat hulle doen, oor die slegte dinge wat hulle doen. U moet vir hulle gee wat hulle moet kry, U moet hulle straf oor wat hulle gedoen het.
PSALMS 28:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gee hulle na hul dade en na die boosheid van hul handelinge; gee hulle na die werk van hul hande; vergeld hulle na hulle dade.
PSALMS 28:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vergeld hulle volgens hulle dade en volgens hulle skandelike gedrag. Vergeld hulle volgens die werk van hulle hande en laat hulle kry wat hulle verdien
PSALMS 28:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vergeld hulle ooreenkomstig hulle dade, hulle bose optrede; vergeld hulle vir hulle handewerk, gee hulle hulle verdiende loon.
PSALMS 28:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Gee hulle volgens hulle dade en volgens die boosheid van hulle werk; gee hulle na die werk van hulle hande; gee hulle hul woestyn terug.