PSALMS 28:2
PSALMS 28:2 Bybel vir almal (ABA)
U moet luister wanneer ek roep en soebat dat U my moet help, wanneer ek my hande uitsteek na u gewyde binnekamer.
Deel
Lees PSALMS 28PSALMS 28:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hoor die stem van my smekinge as ek U aanroep om hulp, as ek my hande ophef na die binneste van u heiligdom.
Deel
Lees PSALMS 28PSALMS 28:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hoor my smeekstem as ek na U roep om hulp, as ek my hande in gebed uitsteek na die allerheiligste deel van u tempel.
Deel
Lees PSALMS 28PSALMS 28:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Luister na my smeekgebed, as ek na U om hulp roep, as ek my hande uitstrek na die heiligste deel van u heiligdom.
Deel
Lees PSALMS 28PSALMS 28:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hoor die stem van my smekinge, as ek tot U roep, as ek my hande ophef na u heilige orakel.
Deel
Lees PSALMS 28