PSALMS 26:1
PSALMS 26:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van Dawid. Laat reg aan my geskied, Here, want ek is onskuldig. Ek het op die Here vertrou en nie getwyfel nie.
Deel
Lees PSALMS 26PSALMS 26:1 Bybel vir almal (ABA)
Van Dawid. Here, U moet my oordeel en U moet sê dat ek nie verkeerd gedoen het nie, want ek het eerlik gelewe en ek het net in U geglo, ek het nooit opgehou glo nie.
Deel
Lees PSALMS 26PSALMS 26:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N PSALM van Dawid. Doen aan my reg, o HERE, want ék wandel in my opregtheid en vertrou op die HERE sonder om te wankel.
Deel
Lees PSALMS 26