PSALMS 25:8
PSALMS 25:8 Bybel vir almal (ABA)
Die Here is goed en Hy doen altyd reg. Dit is hoekom Hy vir sondaars leer hoe hulle moet lewe.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Tet. Die HERE is goed en reg; daarom sal Hy sondaars leer aangaande die weg.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here is goed en regverdig: Hy wys selfs vir sondaars die pad aan
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE is goed en reg, daarom leer Hy sondaars die pad.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God en opreg is die HERE; daarom sal Hy sondaars op die weg leer.
Deel
Lees PSALMS 25