YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 25:5

PSALMS 25:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Laat u waarheid my lei en onderrig my daarin, want U is God, my redder. In U stel ek elke dag my verwagting.

Deel
Lees PSALMS 25

PSALMS 25:5 Bybel vir almal (ABA)

Leer my om reg te lewe, soos U wil hê, want U is die God wat my red, ek glo altyd dat dit net U is wat my kan help.

Deel
Lees PSALMS 25

PSALMS 25:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

He. Lei my in u waarheid en leer my, want U is die God van my heil. U verwag ek die hele dag.

Deel
Lees PSALMS 25

PSALMS 25:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Laat u waarheid my lei en onderrig my daarin, want U is God, my redder. In U stel ek elke dag my verwagting.

Deel
Lees PSALMS 25

PSALMS 25:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Lei my deur u waarheid en leer my, want U is die God wat my red; op U wag ek die hele dag.

Deel
Lees PSALMS 25

PSALMS 25:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Lei my in u waarheid en leer my, want U is die God van my heil; op U wag ek die hele dag.

Deel
Lees PSALMS 25

PSALMS 25:5 Die Boodskap (DB)

Leer my hoe U wil hê ek moet lewe. Laat my op die regte pad loop. U is die God wat my red. Op U vestig ek al my hoop.

Deel
Lees PSALMS 25

PSALMS 25:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Lei my deur u waarheid en leer my, want U, o God, is my redder. Die hele dag wag ek vol hoop op U.

Deel
Lees PSALMS 25

PSALMS 25:5

PSALMS 25:5 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's