YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 25:4

PSALMS 25:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

HERE, wys my die weg wat ek moet gaan, leer my u paaie.

Deel
Lees PSALMS 25

PSALMS 25:4 Bybel vir almal (ABA)

Here, U moet vir my sê wat U wil hê ek moet doen, U moet vir my leer hoe ek moet lewe.

Deel
Lees PSALMS 25

PSALMS 25:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Dalet. HERE, maak my u weë bekend; leer my u paaie.

Deel
Lees PSALMS 25

PSALMS 25:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maak my u wil bekend, Here, leer my u paaie.

Deel
Lees PSALMS 25

PSALMS 25:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

HERE, maak u paaie aan my bekend; leer my u weë.

Deel
Lees PSALMS 25

PSALMS 25:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wys my u weë, HERE; leer my u paaie.

Deel
Lees PSALMS 25

PSALMS 25:4 Die Boodskap (DB)

Wees vir my soos ’n onderwyser. Gee my insig sodat ek weet wat U wil hê ek moet doen. Wys my watter pad is die regte pad.

Deel
Lees PSALMS 25

PSALMS 25:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

HERE, wys my die weg wat ek moet gaan, leer my u paaie.

Deel
Lees PSALMS 25
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's