PSALMS 24:7
PSALMS 24:7 Bybel vir almal (ABA)
Poorte, julle moet wyd oopgaan, deure wat baie oud is, julle moet wyd oopgaan, want die Koning van die konings wil ingaan.
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hef op julle hoofde, o poorte, ja, verhef julle, ewige deure, dat die Erekoning kan ingaan!
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Verbly julle, poorte, wees bly, eeue-oue deure, want die magtige Koning wil ingaan!
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Lig op julle koppe, poorte, ja, lig julleself op, ewige ingange, sodat die roemryke Koning kan ingaan.
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verhef julle hoofde, o poorte! en verhef julle, ewige deure! en die erekoning sal inkom.
Deel
Lees PSALMS 24