PSALMS 24:5
PSALMS 24:5 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sal dit goed laat gaan met so 'n mens, God, sy Redder, sal sê so 'n mens is nie skuldig nie.
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy sal seën wegdra van die HERE en geregtigheid van die God van sy heil.
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
So iemand sal van die Here seën ontvang, en God, sy redder, sal reg aan hom laat geskied.
Deel
Lees PSALMS 24