PSALMS 24:4
PSALMS 24:4 Bybel vir almal (ABA)
Dit is die mens wat nie verkeerde dinge doen of dink nie, die mens wat nie afgode dien nie en wat nie vals is wanneer hy dinge belowe nie.
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat rein van hande en suiwer van hart is, wat sy siel nie ophef tot nietigheid en nie vals sweer nie.
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dié een wie se hande rein en wie se hart suiwer is, wat alle bedrog vermy en geen vals eed aflê nie.
Deel
Lees PSALMS 24