PSALMS 24:2
PSALMS 24:2 Bybel vir almal (ABA)
want Hy het die aarde bo-op die water gesit, Hy het die aarde vas laat staan bo-op die diep water.
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want Hý het dit gegrond op die seë en dit vasgestel op die strome.
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
want Hy het die fondamente daarvan in die see gelê en dit stewig gevestig in die waters.
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want Hy het dit op oseane gegrond en op strome gevestig.
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want Hy het dit op die see gegrond en dit op die strome gevestig.
Deel
Lees PSALMS 24