PSALMS 22:7
PSALMS 22:7 Bybel vir almal (ABA)
Maar ek, ek is 'n wurm, nie 'n mens nie. Mense spot my, niemand dink ek is belangrik nie.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar ek is 'n wurm en geen man nie, 'n smaad van die mense en verag deur die volk.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar ek is 'n wurm, nie 'n mens nie. Ek word deur die mense bespot en deur die volk verag.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar ek is 'n wurm en nie 'n mens nie, bespot deur die mense, verag deur die volk.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Almal wat my sien, lag my met die spot; hulle skiet die lip uit, hulle skud die kop en sê
Deel
Lees PSALMS 22