PSALMS 22:6
PSALMS 22:6 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het tot Ú geroep, net tot U, hulle het gevra dat U hulle moet help, en hulle het vry weggekom. Hulle het in Ú geglo, net in U, en U het hulle nie teleurgestel nie.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle het U aangeroep en het ontvlug; op U het hulle vertrou en nie beskaamd gestaan nie.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het na U om hulp geroep en hulle is bevry; op U het hulle vertrou en hulle is nie beskaam nie.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Tot U het hulle om hulp geroep en hulle het ontvlug; op U het hulle vertrou en hulle het nie beskaamd gestaan nie.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar ek is 'n wurm en niemand nie; 'n smaad van mense en verag deur die volk.
Deel
Lees PSALMS 22