PSALMS 22:3
PSALMS 22:3 Bybel vir almal (ABA)
My God, ek roep elke dag en nag, maar U antwoord nie, ek kan nie rus nie.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My God, ek roep bedags, maar U antwoord nie; en snags, en ek kan nie swyg nie.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
My God, ek roep bedags en U antwoord nie, ook snags, maar ek kry geen rus nie.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:3 Die Boodskap (DB)
My God, ek roep U heeltyd; ek hou nie op met bid nie, heeldag en heelnag lank, maar van U is daar geen teken nie. U is doodstil.
Deel
Lees PSALMS 22