PSALMS 22:29
PSALMS 22:29 Bybel vir almal (ABA)
Ja, dit is die Here wat Koning is, Hy regeer oor die volke.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die koninkryk behoort aan die HERE, en Hy heers oor die nasies.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
want die koningskap behoort aan die Here; Hy heers oor die volke.
Deel
Lees PSALMS 22