PSALMS 22:21
PSALMS 22:21 Bybel vir almal (ABA)
U moet my lewe kom red van my vyande se swaarde, U moet my red van hierdie honde.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Red my siel van die swaard, my enigste uit die mag van die hond.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Red my van die swaard, my kosbare lewe uit die mag van die honde.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Red tog my lewe van die swaard, my enigste lewe uit die mag van die honde.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Red my uit die bek van die leeu, want jy het my gehoor van die horings van die eenhorings.
Deel
Lees PSALMS 22