YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 22:18

PSALMS 22:18 Bybel vir almal (ABA)

Ek is so maer dat ek al die bene in my liggaam kan sien. My vyande staan en kyk na my

Deel
Lees PSALMS 22

PSALMS 22:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Al my beendere kan ek tel; húlle kyk, hulle sien met welgevalle op my neer!

Deel
Lees PSALMS 22

PSALMS 22:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al wat been in my is, kan ek tel; hulle kyk na my met leedvermaak.

Deel
Lees PSALMS 22

PSALMS 22:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek kan al my bene tel. Hulle staar my aan met leedvermaak.

Deel
Lees PSALMS 22

PSALMS 22:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hulle verdeel my klere onder mekaar en werp die lot oor my gewaad.

Deel
Lees PSALMS 22

PSALMS 22:18 Die Boodskap (DB)

Ek is net vel en been, so maer soos ’n kraai. As my vyande dit sien, voel hulle baie tevrede.

Deel
Lees PSALMS 22

PSALMS 22:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek kan al my bene in my tel. Met leedvermaak gluur my vyande my aan.

Deel
Lees PSALMS 22
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's