PSALMS 22:16
PSALMS 22:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek is so min werd soos 'n potskerf, my tong kleef aan my verhemelte, U laat lê my asof ek dood is.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:16 Bybel vir almal (ABA)
Dit voel of ek niks meer kan doen nie, ek is soos 'n droë, stukkende kleipot, ek is so dors dat my tong vassit bo-in my mond. Dit voel of ek dood is en of U my op die grond laat lê het.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My krag is verdroog soos 'n potskerf, en my tong kleef aan my verhemelte; en U lê my neer in die stof van die dood.
Deel
Lees PSALMS 22