PSALMS 22:13
PSALMS 22:13 Bybel vir almal (ABA)
Daar is baie vyande rondom my, hulle staan om my soos bulle uit die land Basan
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Baie stiere het my omsingel, sterkes van Basan het my omring.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Wreedaardige klomp mense het my omsingel, soos beeste uit Basan staan hulle my toe.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Baie bulle het my omsingel; die sterkes van Basan het my vasgekeer.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle het my met hul bekke gegaps, soos 'n verskeurende en 'n brullende leeu.
Deel
Lees PSALMS 22